Virsekerbeker groot skole nuus

29 Mei 2017

Ons kyk vandag per ouderdomgroep na die spanne at ons dink almal ‘n kans staan om as wenners gekroon te word in die Virsekerbeker groot skole liga.

Ons verrasings spanne per ouderdoms groep in die liga is as volg:

Eerstes: Linden

Onder 16: Wesvalia

Onder 15: Merensky

Onder 14: Overkruin

Vir al die uitslae click asb op Virsekerbeker Groot skole.

Aanspraakmakers op die kroon
Eerstes Onder 16 onder 15 onder 14
Helpmekaar Helpmekaar Helpmekaar Pietersburg
Transvalia Klerksdorp Transvalia Helpmekaar
Lichtenburg Transvalia Ben Vorster Ligbron
Oos Moot Oos Moot Klerksdorp Heidelberg Volkies
Buiteperde
Frikkie Meyer Wesvalia Lichtenburg Oos Moot
Driehoek Pietersburg Wesvalia Overkruin
Vereeniging Gim Frikkie Meyer Potch Gimmies Ben Vorster
Ligbron Noordheuwel Hugenote Transvalia
Ben Vorster Ben Vorster Merensky Potch Gim
Secunda Randburg Oos Moot Rob Ferreira
Klerksdorp Lichtenburg Ellisras Lichtenburg
Potch Gimmies Potch Volkies Pietersburg Randburg
Alberton Ligbron Friekkie Meyer
Linden Heidelberg Volkies

22 Mei

Bulle

Oos Moot speel wen rugby in die Bulle groot skole  liga en hulle het een van hulle vernaamste teenstanders Tuine 34  – 6 geklop. Midstream is ook nog steeds onoorwonne en hulle wedstryd teen Oos Moot behoort die hoogtepunt in die liga te wees. Die Wilgers het ook Overkruin oortuigend geklop.

Leeus

Linden moes hard werk om Randburg te kop in hulle jaarlikse FNB Classis clash.  Die Linden seuns is na 3 wedstryde onoorwonne in die liga. Alberton is sterk op hulle spoor. Hulle het met 1 Punt verloor in rondte een teen Linden en is daarna die oorlog pad. Die keer het hulle Dinamika oortuigend 34 – 7 geklop. Riebeeckrand het na ‘n baie goeie wedstryd teen Jannas as oorwinnaars van die veld gestap.

Pumas

Secunda storm nog steeds voort in die Puma liga, hulle het Bergvlam 76 – 26 geklop. Ligbron is die ander span wat alles voor hom plat vee. Hulle het die week Standerton oortuigend 38 – 15 geklop. HTS Witbank moes egter baie hard werk om Lydenburg 15 – 10 te klop.  Die ander onoorwonne span Piet Retief het die moedige span van Generaal Hertzog uiteindelik 22 – 10 gewen.

Noordwes

Lichtenburg 25 – 22 Klerksdorp was die telling op die telbord aan die einde van die 2 skole se FNB classic clash. Wesvalia het Potch Volkkies 22 – 14 geklop in die ander wedstryd.

Valke liga

Vereeniging Gim het in een van die wedstryd van die jaar Driehoek 36 – 35 geklop. Hans Moor is nog sterk in die wedloop na nog ‘n goeie wen. Die keer teen Oosterlig. Dr Malan is terug op die wenpad na hulle Heidelberg Volkskool oortuigend geklop het.

Limpopo

Ellisras het in die enigste wedstryd in die Limpopo liga vir Tom Naude 28 – 22 geklop en die span van die bosveld het dinge vir Ellisras moeilik gemaak.

 

22 Mei 2017

Riebeeckrand 22 – 15 Jan Viljoen

Alberton 34 – 7 Dinamika

Linden 20 – 14 Randburg

Ermelo 29- 59 Hoogenhout

Lydenburg 10 – 15 HTS Witbank

Secunda 76 – 26 Bergvlam

Ligbron 38 – 15 Standerton

Piet Retief 22 – 10 Generaal Hertzog

Klerksdorp 22 – 25 Lichtenburg

Wesvalia 22 – 14 Potch Volkies

Tuine 6 – 34 Oos Moot

Die Wilgers 64 – 3 Overkuin

Midstream College 27 – 5 Pretoria Noord

Heidelberg Volkies 0 – 48 Dr Malan

Oosterlig 6 – 32 Hans Moor

Vereeniging Gim 36 – 35 Driehoek

Tom Naude 22 – 28 Ellisras

vir al die uitslae gaan kyk gerus na Virsekerbeker Groot skole

One comment

  1. Wat is die reels rondom n semi finaal as daar n bakleiery onder die spelers ontstaan en die Wedstryd beampte kom op die veld om met die skeidsregters te praat oor wie die skuldiges is en die kaarte wat moet uitgedeel word

Join the Conversation