The finale Virsekerbeker Kompetisie model vir 2018.

Hier is die finale Virseker kompetisie model vir 2018.

Virsekerbeker 2018

Afdeling 1

(Beker): Monument , Garsfontein, Menlopark, EG Jansen, Nelspruit, HTS Middelburg,Helpmekaar, Transvalia

(Plaat): Noordheuwel, Marais Viljoen, Eldoraigne, Kempton Park, Hoërskool Middelburg, Montana, Rustenburg, Zwartkop.

(Skild): Hoërskool Pietersburg, Ben Vorster, Centurion, Florida, Oos-Moot, Hugenote, Lichtenburg, Ligbron

Afdeling 2
Blou Bulle (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):

Pretoria-Noord, Midstream College, Die Wilgers, Tuine, Overkruin, HTS John Vorster, Wonderboom.

2. Goue Leeus (2 spanne dring deur na kwalifiserende ronde) :

Linden, Dinamika, Randburg, Alberton, Bastion

3.Valke (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):

Hans Moore, Vereeniging Gimnasium, Heidelberg Volkskool, Oosterlig, Driehoek, Dr Malan, Jeugland, Die Anker

4. Pumas (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):

Standerton, Hoogenhout, Ermelo, Genl. Hertzog, HTS Witbank, Lydenburg, Piet Retief, Rob Ferreira, Hoërskool Secunda.

5. Limpopo (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde:
HTS Tom Naudé, Frikkie Meyer, Ben Viljoen, Piet Potgieter, Ellisras, Merensky, Hans Strijdom

6. Luiperds (2 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Potch Volkskool, KHS, Potch Gimnasium, Wesvalia, Wagpos.

Afdeling 3

Blou Bulle: (2 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Akasia, Curro Hazeldean, Erasmus, FH Odendaal, Gerrit Maritz, Hendrik Verwoerd, HTS Tuine, Pta THS, Uitsig, Cullinan

Goue Leeus (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):

Been 1:
President, Carletonville, Queens High, Alberton High, Goudrif, Allan Glen, Bracken High, Edenvale High.
Been 2:
Jan Viljoen, Leeuwenhof, Bekker, Fochville, Trinity College, Riebeeckrand.

Valke (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Springs Boys High, Brandwag, Stoffberg, John Vorster, Overvaal, Hoërskool Sasolburg, Birchleigh, Delmas, Parys, Belvedere, Die Anker, Carel de Wet, Elspark, HTS Sasolburg

Pumas (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Barberton, Curro Nelspruit, Sybrand van Niekerk, Lowveld High, Penryn College, Oosterland, Kanonkop, Uplands College, Volksrust, Bergvlam, Steelcrest

Limpopo (2 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Nylstroom, Frans du Toit, Eric Louw, Curro Heuwelkruin, Warmbad, Stanford Lake, Louis Trichardt

Luiperds (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Bergsig, Matlosana, HTS Rustenburg, Hartbeespoort, Schweizer Reneke, Zeerust, Wolmaranstad, HTS Potchefstroom, HTS Klerksdorp, Vryburg, Schoonspruit, Brits.

Afdeling 4

Blou Bulle: (4 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Maragon, Prestige, Cornerstone, Woodhill, Eduplex, Tyger Valley, Lyttelton Manor, Hercules, Silverton, Langenhoven, CR Swart, Willowridge, Voortrekkerhoogte,Curro Roodeplaat.
Valke (4 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Heilbron, Balfour, Curro Helderwyk, Noorderlig, Johan Jurgens, Rhodesfield, Drie Riviere, Genl Smuts, Vaalpark, Phoenix, Vanderbijlpark, Voortrekker, Kempton Park Panorama, Suiderlig, Unity Secondary school.

Pumas (4 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Carolina, Hendrina, Morgenson, Belfast, Rynopark, Komatipoort, Cambridge, Curro Bakenveld, Kriel, Evander, Witbank High, Curro Secunda, Patriot.

Limpopo (1 span dring deur na kwalifiserende ronde):
Northern Academy, Capricorn, Mitchell House

Luiperds (3 spanne dring deur na kwalifiserende ronde):
Christiana, Swartruggens, Bloemhof, Koster, Stella, Orkney, Ventersdorp, Mafikeng, Sannieshof, Ferdinand Postma.

Datumlys 2018
Saterdag 28 Julie – Kwalifiserende wedstryde
Saterdag 4 Augustus – Kwartfinaal (Afdelings 2, 3 en 4)
Saterdag 11 Augustus(langnaweek) Halffinaal
Saterdag 18 Augustus – Finaal

Algemeen
Afdeling 1 – Speel oor grense binne groepering . Boonsste vier spanne op die log kwalifiseer vir ‘n semi-finaal.

Afdeling 2 /3 en 4 – Speel binne geografiese been waarna spanne sal deurdring soos vasgestel. Kwalifiserende wedstryde volg volgens ‘n uitspeel model waarin spanne kwalifiseer vir ‘n kwarteindronde.

Start a Conversation