2018 PUK Super 16 reeks

Pionier wen PUK super 16 reeks finaal.

Van die 1ste minuut was Leeuwenhof op die aanval met die eerste punte op die bord, maar Pionier gaan lê nie.

Baie vinnig het Wildre van der Berg nr 5 van Pionier vinnig die lynstane gelees en begin domineer albei kante toe.

Waar Leuwenhof wel sterk groot seuns op die veld gesit het, het Pionier nie terug gestaan nie. Pionier se voorspelers het die bal vinniger skoon gemaak vir die agterlyn versprei waar die senters en vleeuls die bal gehardloop het tot binne Leeuwenhof se kwartgebied.

Van daar het Pionier begin domineer en Christiaan Zietsman se skopvoet was aan die brand met 6/6 skoppe oor.

Pionier se heelagter Elmar Koekemoer het die terug aan val n skop af ongelooflik hanteer en met sy bokspring manier elke keer so 3 verdedigers geklop.

Pionier se voorspeler het baie bal gedra en elke keer oor die voordeellyn gekom.

– Dylan Herbst

Eerste spanne

Final: Pionier 38 – 13 Leeuwenhof

3 -4: Pretoria Noord 24 – 39 Fochville

5 – 6: Piet Retief 31 – 13 Vryburg

7 – 8: Stoffberg 47 – 21 Bekker

Plaat

Final: Ferrum 31 – 31 Schoonspruit

3 – 4: Delmas 43 – 15 Overvaal

5 – 6: Oosterland 27 – 31 Wollies

7 – 8: Alberton High  26 – 29 Volksrust.

Onder 16

Final: Piet Retief 47 – 0 Vryburg

3-4: Pretoria Noord 34 – 0 Leeuwenhof

5-6: Ferrum 21 – 14 Bekker

7-8: Stoffberg 0 – 38 Wollies

Plaat

Finaal: Pionier 7 – 37 Fochville

3 – 4: Oosterland 31 – 0 Overvaal

5 – 6:  Volksrust 38 – 17 Alberton High

7 – 8: Delmas 46 – 5 Schoonspruit

Onder 15

Finaal: Stoffberg 35 – 31 Leeuwenhof

3 – 4:  Piet Retief 13 – 14 Fochville

5 – 6:  Ferrum 19 – 24 Vryburg

7 – 8: Oosterland 14 – 10 Bekker

Plaat

Finaal: Pionier 27 – 5 Overvaal

3 – 4: Delmas 26 – 27 Wollies

5 – 6: Volksrust 33 – 5 Schoonspruit

7 – 8: Pretoria Noord 22 – 19 Alberton High.

Onder 14

Finaal: Piet Retief 13 – 14 Vryburg

3-4: Pretoria Noord 14 – 12 Leeuwenhof

5 – 6: Ferrum 10 – 19 Fochville

7 – 8:  Oosterland 17 – 17 Bekker.

Plaat

Finaal: Stoffberg 14 – 17 Wollies

3 – 4:  Pionier 20 – 0 Overvaal

5 – 6:  Delmas 28 – 12 Schoonpsruit

7 – 8:  Volksrust 54 – 0 Alberton High.

 

Die groepe en bepalings vir die 2018 PUK super 16 reeks

3 Maart 2018

Eerste spanne

Pretoria Noord 24 – 5 Stoffberg

Delmas 34 – 21 Oosteland

Leeuwenhof 72 – 14 Overvaal

Pionier 17 -3 Volksrust

Piet Retief 12 – 20 Ferrum

Schoonspruit 29 – 29 Vryburg

Fochville 22 – 17 Wolmaranstad.

 

O/16

Pretoria Noord 45 – 17 Stoffberg

Delmas vs Oosteland

Leeuwenhof 55 – 0 Overvaal

Pionier 33 – 31 Volksrust

Piet Retief 53 – 0 Ferrum

Schoonspruit 3 – 68 Vryburg

Fochville 12 – 26 Wolmaranstad.

 

O/15

Pretoria Noord 8 – 10 Stoffberg

Delmas vs Oosteland

Leeuwenhof 34 – 5 Overvaal

Pionier 41 – 19 Volksrust

Piet Retief 10 – 3 Ferrum

Schoonspruit 7 – 19 Vryburg

Fochville 78 – 0 Wolmaranstad.

 

O/14

Pretoria Noord 35 – 10 Stoffberg

Delmas vs Oosteland

Leeuwenhof 55 – 3 Overvaal

Pionier 31 – 19 Volksrust

Piet Retief 44 – 0 Ferrum

Schoonspruit 0 – 46 Vryburg

Fochville 34 – 0 Wolmaranstad.

10 Maart 2018

Eerstes

Bekker 17 – 7 Overvaal

Fochville 18 – 20 Vryburg

Piet Retief 45 – 9 Volksrust

Pretoria Noord 24 – 8 Oosterland

Schoonpsruit 25 – 23 Wolmaranstad

Stoffberg 24 – 17  Delmas

Pionier 14 – 11 Ferrum

O/16

Bekker 45 – 0 Overvaal

Fochville 5 – 41 Vryburg

Piet Retief 54 – 14 Volksrust

Pretoria Noord 22 – 0 Oosterland

Schoonpsruit 5 – 52 Wolmaranstad

Stoffberg 48 – 12 Delmas

Pionier 19 – 38  Ferrum

O/15

Bekker 12 – 5 Overvaal

Fochville 34 – 12 Vryburg

Piet Retief 45 – 0 Volksrust

Pretoria Noord 12 – 19 Oosterland

Schoonpsruit 12 – 36 Wolmaranstad

Stoffberg 38 – 7 Delmas

Pionier 14 – 15  Ferrum

O/14

Bekker 22 – 5  Overvaal

Fochville 5 – 12 Vryburg

Piet Retief 39 – 0 Volksrust

Pretoria Noord 21 – 10 Oosterland

Schoonpsruit 5 – 36 Wolmaranstad

Stoffberg 49 – 20   Delmas

Pionier 19 – 42 Ferrum

 

17 Maart 2017

Eerstes

Oosterland 3 – 31 Stoffberg

Pretoria Noord 38 – 6 Delmas

Leeuwenhof 50 – 7 Bekker

Piet Retief 19 – 21 Pionier

Ferrum 33 – 14 Volksrust

Vryburg vs Wolmaranstad

Fochville 14 – 11 Schoonspruit

O/16

Oosterland 3 – 8 Stoffberg

Pretoria Noord 41 – 10 Delmas

Leeuwenhof 20 – 8 Bekker

Piet Retief 41 – 6 Pionier

Ferrum 29 – 12 Volksrust

Vryburg 29 – 29 Wolmaranstad

Fochville 48 – 5 Schoonspruit.

O/15

Oosterland 10 – 40 Stoffberg

Pretoria Noord 15 – 17 Delmas

Leeuwenhof 43 – 7 Bekker

Piet Retief 36 – 0 Pionier

Ferrum 32 – 14 Volksrust

Vryburg vs Wolmaranstad

Fochville 43 – 5 Schoonspruit.

O/14

Oosterland 12 – 12 Stoffberg

Pretoria Noord 48 – 19 Delmas

Leeuwenhof 20 – 5 Bekker

Piet Retief 43 – 8 Pionier

Ferrum 19 – 0 Volksrust

Vryburg vs Wolmaranstad

Fochville 53 – 0 Schoonspruit.

 

 

14 April Half finale

21 April Finale